Ons klein Engel Chanté 4 maande

Ek doen elke maand ‘n foto sessie met Chanté.  Dit is vir my ‘n groot voorreg om dit te kan doen.  Sy word vir my natuurlik by die dag mooier en mooier.  Sy is regtig ‘n plesier en ons is verskriklik lief vir haar.  Ons dank ons Hemelse Vader vir so ‘n pragtige volmaakte klein dogtertjie wat Hy aan ons geskenk het.  Geniet die fotos.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*