Juanita & Roedolf

Weereens was dit ‘n baie besonderse troue.  Juanita het my vertel dat sy graag ‘n strand troue wou he, maar dat dit moeilik sou wees vir al hulle gaste om dan hul troue by te woon.  Dus het sy op ‘n seetema besluit en het sy vir my laggend vertel dat sy ‘n groen rok gaan dra en soos ‘n seegras gaan lyk.  Wel, oordeel maar self, maar ek dink nie sy het soos ‘n seegras gelyk nie, sy het pragtig gelyk.  Die troue was by La Compana gehou op die 4de Mei 2013.

 

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*