Ilse Lombaard & Familie

Ilse julle is ‘n pragtige familie, en was dit vir my ‘n voorreg om vir ‘n middag deel te wees van jul familiekring en herinneringe vas te vang.

Dit was maar bra koud, maar saam het ons die koue getrotseer en baie pret gehad.  Hoop julle gaan jul fotos geniet.

  • Ilse Lombard - Thank you sooo much for the beautiful photos of our family,Amelia- we so enjoyed the photo shoot and your pictures are just breathtakingly beautiful!

    Love
    IlseReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*