Hilda Magdalena my vriendin

Wat kan ek se, sy het ‘n hart van goud, ek ken haar al baie jare, en is baie lief vir haar.   Om Hilda as ‘n vriendin te he is ‘n voorreg.  Ek het haar in die shoot geboelie, sy hou nie van kollig nie, maar sy verdien ‘n bietjie kollig.  Haar hart is vol sonskyn net soos die son op haar hare gloei.  Love you lots Hildatjie en dankie dat ek jou kon stoomroller om die shoot met jou te doen, ek waardeer.

  • Pearle - The photos of hilda are fantastic! Her blue eyes look so beautiful. I like the photos where she is sitting on the logs and where she is sitting in the grass. Stunning!ReplyCancel

  • mathilda - Stunning fotos, en ABSOLUTE beeldskone mensie, liefde van God straal uit haar uit!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*