Hannes & Rozanne se troue

Wat ‘n mooi troue was dit nie, ‘n ware sprokiesverhaal.  Rozanne het soos ‘n soos ‘n prinses gelyk en Hannes soos ‘n prins.  Hulle is by The Ranch getroud, so ongeveer 11 km vanaf Olifantshoek op die N14 roete na Namibia.  Dit was nogaals ‘n lang pad soontoe, maar dit was ‘n groot voorreg vir ons om die troue te doen.  Hannes en Rozanne, ons wens julle net geluk en voorspoed toe vir julle toekoms, mag julle mekaar geniet, en die Here se beste seëninge julle agtervolg al die dae van julle lewe.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*