Lizanne & Shane Bond se troue op 21 September 2013

Die dag het met koue en wind begin, maar teen die tyd dat die tweetjies die knoop moes deurhaak was alles wonderlik en het ons met ‘n heerlike sonskyn dag opgeeindig.  Elke troue is uniek se ek altyd, en hierdie een was verseker ook uniek en pragtig.  Lizanne en Shane ons wens julle ‘n lang gelukkige huwelikslewe en “kinders by dosyne” toe!  Mag die Here se goed julle agtervolg al die dae van julle lewe.  Geniet die foto’s!

  • Rinda - D?? foto’s is absoluut stunning. Love dit. Dit was so ‘n lekker daggie gewees, ?? nou is daar hierdie perfekte fotos saam met ons memories.ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*