Delinda

Hanlie en Johan is die trotse ouers van die pragtige klein dogtertjie.  Na die lang koue winter het ons uiteindelik ‘n kans gehad om ‘n fotosessie met haar te doen.  Soos ek altyd sê babetjies is in beheer met fotosessies, en hulle besluit wat laat hulle toe en wat nie.  Sy was ‘n absolute plesier sondag en het ons almal die sessie geniet.  Dit is wonderlik om  die liefdesband tussen die drietjies te beleef en veral tussen pa en dogter.  Geniet die fotos.

undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined
undefined

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*