Category Archives: New Borne Babies

Baba Liam

Klein Liam is die baba seuntjie van Anria en Jaco Pieterse.  Dit was so ‘n groot voorreg om hulle op kamera te kon afneem.  Ons het die hele shoot in die gerief van hul huis gedoen.  Baie geluk julle twee, mag klein Liam julle net vreugde en geluk bring, en geniet die gesken van die […]

View full post »

Delinda

Hanlie en Johan is die trotse ouers van die pragtige klein dogtertjie.  Na die lang koue winter het ons uiteindelik ‘n kans gehad om ‘n fotosessie met haar te doen.  Soos ek altyd sê babetjies is in beheer met fotosessies, en hulle besluit wat laat hulle toe en wat nie.  Sy was ‘n absolute plesier […]

View full post »