Baba Liam

Klein Liam is die baba seuntjie van Anria en Jaco Pieterse.  Dit was so ‘n groot voorreg om hulle op kamera te kon afneem.  Ons het die hele shoot in die gerief van hul huis gedoen.  Baie geluk julle twee, mag klein Liam julle net vreugde en geluk bring, en geniet die gesken van die Here.  Ek weet julle sal wonderlike ouers vir hom wees.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*